Plaasjapie is 'n werklikheidsreeks wat op kykNET, DStv kanaal 144, uitgesaai word.
Die reeks gaan oor 18 stads- of dorpsmense wat geen boerdery- of plaaservaring het nie en 'n maand lank in 'n skuur op 'n skuur moet bly en werk soos boere van ouds.
Die reeks word Donderdagaande om 20:00 op KykNET uitgesaai. Dit is ook op Catch Up beskikbaar.
Reekse
Produksie Twee spanne word in verskillende kampe op 'n oop stuk grond van vyf hektaar op 'n plaas buite Philadelphia in die Swartland aan die Weskus geplaas. Die spanne sal verskeie uitdagings en take moet aanpak om as die wenspan aangewys te word. In elke episode sal 'n lid uit die verloorspan die trekpas kry en in die finale uitsending sal daar twee deelnemers wees wat sake vir die miljoen rand uitspook.
Weekliks sal 'n spanleier aangewys word en 'n plaasjapie in die wenspan kan weekliks ook 'n luuksheid kies. Die deelnemer se luuksheid verlaat egter die plaas saam met hulle indien die deelnemer uitgestem word.
Deelnemers sal vir die eerste keer in hul lewe boerdery moet aanpak, maar sal geen moderne tegnologie tot hul beskikking hê nie en gaan die plaaslewe kaalhand moet trotseer.
Deelnemers +DeelnemerOuderdomTuisdorpSpanEpisode UitgestemPlek KlaargemaakCecil 40 KaapstadGroen / RooiDian29PretoriaGroenEsteban24KrugersdorpGroen / RooiLeo-Nene30CenturionGroenStefan23PretoriaRooiBean39 LangebaanGroenEpisode 116deBilly43PretoriaRooiEpisode 107deArthur37BoksburgRooiEpisode 98steSuzette H55KroonstadGroenEpisode 89deSuzette I30RandburgRooiEpisode 710 deRoché30KaapstadGroenEpisode 611deGerda56 BrackenfellRooi12deMarius45KimberleyRooiEpisode 513deJurie44KrielRooiEpisode 414deDeon29SaldanhaRooi15deElton41KlerksdorpGroen Episode 316deLaurika46KleinmondGroenEpisode 217deKayla24VereenigingRooi Episode 1 - Onttrek vir mediese redes.18de
Eliminasie Tabel +PlekDeelnemerEpisode1234567891011CecilWSVSSKVSKWWSWSWSVSWSSKWWSDianSKWSKVSKVWSSKWWSSKWVSWSWSSKVEstebanWSVSVSWSWSVSVSWSVSVSWSLeo-NeneWSVSVSWSSKWWSWSWSWSWSVSStefanVSWSWSVSVSVSSKVWSSKVSKVSKW6BeanWSVSVSWSWSSKWWSVSSKWWSUIT7BillyVSWSWSVSSKVVSVSWSVSUIT8ArthurVSSKWWSVSVSVSVSWSUIT9Suzette HWSVSVSWSWSWSWSUIT10Suzette IVSWSSKWSKVSKVSKVUIT11RochéWSVSVSWSWSUIT12GerdaSKVWSWSVSVSUIT13MariusVSWSWSVSUIT14JurieVSWSSKWUIT15DeonVSWSWSUIT16EltonWSVSUIT17LaurikaWSUIT18KaylaUIT
(WS) Deelnemer was deel van die wenspan. (VS) Deelnemer was deel van die verloorspan. (SKV) Deelnemer was die spankaptein van die verloorspan. (SKW) Deelnemer was die spankaptein van die wenspan. (UIT) Deelnemer was uitgestem.
Episodes
Reeks 1 (2022)
Kategorie:Suid-Afrikaanse televisiereekse