Die Klein-Vetrivier is 'n rivier wat sentraal in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Groot-Vetrivier in die Erfenisdam om saam verder as die Vetrivier weswaarts te vloei.
Ontspring
Eksterne skakel Google-kaart van die Klein-Vetrivier by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat