duimnael|regs|'n Landboukundige aan die werk. Landboukunde of agronomie is die wetenskap en tegnologie van die vervaardiging en gebruik van plante deur landbou vir voedsel, brandstof, vesel, chemikalieë, ontspanning of grondbewaring. Landboukunde het begin om navorsing oor plantgenetika, plantfisiologie, meteorologie en grondkunde in te sluit.Dit is die toepassing van 'n kombinasie van wetenskappe soos biologie, chemie, ekonomie, ekologie, aardwetenskap, en genetika. Beroepslui van landboukunde word landboukundiges of agronome genoem.

Verwysings

Bronne Wendy B. Murphy, The Future World of Agriculture, Watts, 1984. Antonio Saltini, Storia delle scienze agrarie, 4 vols, Bologna 1984–89, , , ,

Kategorie:Landbou Kategorie:Agronomie