duimnael|210x210px| Die vlag van Groenland, ontwerp deur Christiansen Thue Christiansen (25 Februarie 1940 – 26 Junie 2022) was 'n Groenlandse onderwyser, visuele kunstenaar en politikus. Christiansen is veral bekend as die ontwerper van die huidige vlag van Groenland, wat op 21 Junie 1985 aangeneem is. Christiansen, 'n opgeleide onderwyser, is in 1979 tot die Inatsisartut vir Siumut verkies toe Groenland tuisbestuur gekry het. Hy was die Groenlandse Minister van Kultuur en Onderwys van 1979 tot 1983.
Christiansen is oorlede op 26 Junie 2022 by sy huis in Hals, Denemarke. Hy was 82 jaar oud.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2022