Die Kluesrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Kammanassieberge noord van die N9 en mond uit in die Kammanassierivier, 'n boloop van die Gouritsrivier, ongeveer 25 km wes van Uniondale.

Eksterne skakel Google-kaart van die Kluesrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap