Die Potjiesrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Potjiesberg teenaan die N9 en mond uit in die Kammanassierivier, 'n boloop van die Gouritsrivier, ongeveer 7 km wes van Uniondale.
Eksterne skakel Google-kaart van die Potjiesrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap