Die Vinkrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Langeberge noordwes van Robertson en mond uit in die Breederivier wes van die dorp.

Die omgewing is bekend vir sy wynmakery, daar is 'n kelder op die landgoed bekend as "Vinkrivier".

Eksterne skakel Google-kaart van die Vinkrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap