Brunia schlechteri is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Dit kom in die Langeberg voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km². Daar is slegs twee subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika