Pachypodium succulentum is 'n struik wat tot die Apocynaceae familie hoort. Die spesie is endemies tot Suid-Afrika, en word in die westelike Vrystaat, Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap aangetref.

Die plant staan ook as die bergkambroo, bobbejaankambroo, bobbejaankos, kafferkambroo en die ystervarkkambroo bekend.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi[ Plants of the World Online

Kategorie:Pachypodium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika