__NOTOC__
Die koedoelelie (Pachypodium saundersii) is 'n struik wat tot die Apocynaceae -familie hoort. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga asook Eswatini, Mosambiek en suidelike Zimbabwe. In Engels staan dit as die kudu lily of Lundi star bekend.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Pachypodium Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe