Brunia pillansii is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom voor in die Kleinrivierberge.
Die spesie is vir die eerste keer in 100 jaar waargeneem in 2022 in die Vogelgat natuurreservaat.
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika