Alexandrië Internasionale Lughawe (IATA: ALY, ICAO: HEAX) (Arabies:مطار الإسكندرية الدولي) is die internasionale lughawe van Alexandrië, Egipte. Dit is ongeveer 40 km (25 myl) suidwes van Alexandrië geleë, in Borg El Arab. Die lughawe bedien ook die nabygeleë gebiede van die Nyldelta. Die lughawe se naam is sedert 4 September 2025 na Alexandria Internasionale Lughawe verander en die lughawekode is ook van HEBA na HEAX verander.

Verwysings

Kategorie:Lughawens in Afrika Kategorie:Geboue en strukture in Egipte Kategorie:Vervoer in Egipte