Brunia bullata is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Dit kom in die Langeberg voor, van Suurbraak tot by Lemoenshoekpiek. Daar is drie subpopulasies op drie pieke van minder as tien plante elk. Die plant word bedreig deur te veel brande.

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika