Brunia barnardii is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Dit kom in die Langeberg by Goedgeloofpiek voor. Daar is minder as 250 plante in die populasie.
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika