Al Ain Internasionale Lughawe (IATA: AAN, ICAO: OMAL) (Arabies: مَطَار ٱلْعَيْن ٱلدَُوَلِِي; getranslitereer: Maṭār Al-ʿAyn Ad-Duwalī) is 'n lughawe 15 kilometer wesnoordwes (login required) van Al Ain in die oostelike streek van die Emiraat Aboe Dhabi van die Verenigde Arabiese Emirate. Dit is op 31 Maart 1994 geopen. Die lughawe hanteer elke week 14 vlugte met 4 000 passasiers. Dit is die vyfde besigste lughawe in die VAE.

Lugrederye en bestemmings Air India Express — Calicut Internasionale Lughawe Etihad Airways (seisoenaal) — Koning Abdoelaziz Internasionale Lughawe, Djedda Jazeera Airways — Koeweit Internasionale Lughawe Nile Air — Kaïro Internasionale Lughawe Pakistan International Airlines — Bacha Khan Internasionale Lughawe (Pesjawar)

Ongelukke en voorvalle Op 27 Februarie 2011 het 'n Grumman 21T agtsitplekvliegtuig kort ná opstyg neergestort en vier aan boord is dood.

Verwysings

Kategorie:Lughawens in die Verenigde Arabiese Emirate Kategorie:Vervoer in die Verenigde Arabiese Emirate