duimnael|regs|250px|Kerkgebou van die NG gemeente Leeu-Gamka.
Die NG gemeente Leeu-Gamka is ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland, gestig op 30 November 1954.
Vorige predikante Ernst Jacobus Marais, 1952 – 1955 John Francis Hay, 1963 – 1965 Pieter Emilius Van Zyl, 1965 – ?
Sien ook Leeu-Gamka
Bron https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-leeu-gamka/
Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika