Die Mopaniewitgat (Boscia matabelensis) is 'n struik of klein boom wat tot die Capparaceae familie hoort en inheems in Botswana, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe is.

Die boom se FSA-nommer is 125.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Plants of the World Online

matabelensis Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe