Die Oos-Friese Eilande (Duits: Ostfriesische Inseln) behoort aan die Duitse Waddesee-eilande in die deelstaat Nedersakse. Hierdie 12 eilande/sandplate lê tussen die Eems-rivier in die weste en die Jade-rivier in die ooste.

Oos-Friese Eilande Naam Eiland / <br/ > sandplaat Bewoon Oppervlak <br/ > (km²) Inwoners <br/ > (2021) Hoogste <br/ > punt Distrik Streek Baltrum eiland ja 6,50 599 19 m Aurich Oos-Friesland Borkum eiland ja 30,97 5 002 19 m Leer Oos-Friesland Brauerplate sandplaat nee 0,90 Leer Oos-Friesland Juist eiland ja 16,43 1 534 22 m Aurich Oos-Friesland Kachelotplate sandplaat nee 1,72 Aurich Oos-Friesland Langeoog eiland ja 19,67 1 812 20 m Wittmund Oos-Friesland Lütje Hörn eiland nee 0,31 Leer Oos-Friesland Memmert eiland nee 5,17 Aurich Oos-Friesland Minsener Oog eiland nee 2,20 12 m Friesland Oldenburger Land Norderney eiland ja 26,29 6 032 24 m Aurich Oos-Friesland Spiekeroog eiland ja 18,25 843 24 km Wittmund Oos-Friesland Wangerooge eiland ja 7,94 1 214 17 m Friesland Oldenburger Land Totaal 136,35 17 036 Digtheid 125

links|thumb|600px|Oos-Friese Eilande

Eksterne skakels Nasionale Park Nedersaksiese Waddesee

Kategorie:Nedersakse