Die Helgolandbaai se eilande (Duits: Inseln der Helgoländer Bucht) lê in die Helgolandbaai en is Waddesee-eilande in die Duitse deelstate Nedersakse, Hamburg en Sleeswyk-Holstein. Die Helgoland-eiland lê ook in die Helgolandbaai maar is nie 'n Waddesee-eiland nie.

Hierdie sewe eilande/sandplate lê tussen die Jaderivier in die weste en die Eiderstedt-skiereiland in die noordooste.

Eilande van die Helgolandbaai Naam Eiland / <br/ > sandplaat Bewoon Oppervlak <br/ > (km²) Inwoners <br/ > (2021) Hoogste <br/ > punt Distrik Deelstaat Blauort sandplaat nee 0,60 2 m Dithmarschen Sleeswyk-Holstein Hoher Knechtsand sandplaat nee 2,00 Nedersakse Mellum Mellum behoort aan die Nasionale Park Nedersaksiese Waddesee en word nie-amptelik ook tot die Oos-Friese Eilande gereken. eiland nee 3,00 3 m Nedersakse Neuwerk eiland ja 3,30 30 0 m Hamburg Nigehörn eiland nee 0,67 5 m Hamburg Scharhörn eiland ja 0,43 1 6 m Hamburg Trischen eiland nee 1,80 Dithmarschen Sleeswyk-Holstein Totaal 11,80 31 Digtheid 3

links|duimnael|400px|Eilande van die Helgolandbaai in die uiterste ooste

Verwysings

Eksterne skakels Nasionale Park Hamburgse Waddesee

Kategorie:Hamburg Kategorie:Nedersakse Kategorie:Sleeswyk-Holstein