Stoebe prostrata is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom van die noorde van die Kaapse Skiereiland tot by Bainskloof en die Riviersonderendberge voor. Daar is 'n rekord van 'n enkele plant wat by Goedgeloofpiek in die Langeberg gevind is.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Stoebe Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika