Die Shamiririspruit is 'n klein sytak van die Olifantsrivier in die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika. Dit vloei langs die Letaba–Olifantskamppad in die Krugerwildtuin voor dit verder suidwaarts by die Olifantsrivier aansluit.

Eksterne skakel Google-kaart van die Shamiriri se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)