Die Shinobyenispruit is 'n klein sytak van die Letabarivier in die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika. Dit vloei op die verre-oosgrens voor dit binne die Krugerwildtuin by die Letaba/Olifantskompleks aansluit.
Eksterne skakel Google-kaart van die Shinobyeni se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)