Die Bangurivier is 'n regtersytak van die Olifantsrivier in die Mpumalanga-provinsie van Suid-Afrika. Dit vloei op die oosgrens voor dit binne die Krugerwildtuin by die Olifants aansluit.

Oorsprong

Monding

Roete Vloei deur ooste van Mpumalanga en die sentrale deel van die Krugerwildtuin.

Eksterne skakel Google-kaart van die Bangu se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)