Euryops mirus is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveldberge-eskarp voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 51 km² en het reeds 50% van sy habitat afgestaan gewasverbouing. Daar is tans slegs drie subpopulasies wat gesamentlik uit minder as 250 plante bestaan en hulle word bedreig deur oorbeweiding.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika