Euryops nodosus is 'n struik wat wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom in die Groot-Karoo voor, vanaf die Nuweveldberge-eskarp tot by Cradock.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika