Die pronkharpuisbossie (Euryops speciosissimus) is 'n struik wat endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap is. Die struik word tot 2 m hoog en is deel van die fynbos-bioom.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika