Euryops brevilobus is 'n struik wat endemies aan die Wes-Kaap is en is deel van die fynbos. Dit kom van die Sederberg tot die swartruggens voor. Daar is slegs vyf subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika