Die witblombos (Metalasia muricata) is 'n klein boom of struik. Die spesie kom voor in Oos- en die Wes-Kaap in kus sand vanaf die Kaapse Skiereiland tot by die Ngqeleni-Mqanduli distrik in Transkei. Dit is ook deel van die fynbos.
Die struik se FSA-nommer is 736.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Hierdie plant is een van agt spesies van die fynbosbioon wat Apis mellifera capensis, die Kaapse heuningby, se belangrikste bronne vir sy stuifmeel en heuning is.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys SANBI Plants of the World Online Manning, John: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies.
muricata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika