Die klipharpuisbos (Euryops brevipapposus) is 'n struik of klein boompie wat inheems aan Suid-Afrika en Eswatini is. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.

Die plant se FSA-nommer is 739.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Galery

Verwysings

Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika