Die kurkbasrooihout (Ochna maguirei) is 'n boom wat in Suid-Afrika voorkom. Die boom word aangetref in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Dit kom tussen die Magaliesberg en Soutpansberg voor en groei in kwartsiet.
Die boom se FSA-nommer is 766.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Plants of the World Online ScienceGate
maguirei Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika