Die Hexrivier is 'n rivier in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit vloei deur die Bospoortdam net noord van die dorp Rustenburg en sluit aan by die Elandsrivier in die Vaalkopdam verder noord.
Eksterne skakel Kaart van die Hexrivier by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Noordwes