Rachel Anne Zegler (gebore 3 Mei 2001) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres. In 2021 word sy die eerste aktrise van Colombiaanse afkoms om 'n Golden Globe-toekenning vir Beste aktrise in 'n komedie of musiekblyspel te wen, asook die jongste ontvanger van dié toekenning op 20-jarige ouderdom vir haar hoofrol in die West Side Story-rolprent (2021) van Maria.
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001 Kategorie:Lewende mense