Die Matjuluspruit is 'n spruit wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die noordebank van die Krokodilrivier net noord van Malalane. Die Berg-en-Dalruskamp van die wildtuin is op die oewer van die Matjuluspruit geleë.

Ontspring

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Matjuluspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Krugerwildtuin