Die Kwaaimanspruit is 'n rivier tussen Belfast en Carolina in die Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Dit sluit by die Komatirivier aan 2 km wes van die Groblerbrug.
Eksterne skakel Google-kaart van die Kwaaimanspruit se mond by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke