Die Luphisispruit is 'n spruit in die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika, wat ooswaarts tot op die wesgrens van die Krugerwildtuin vloei. Die Luphisi-woongebied is aan die regter- of suidoewer van die spruit geleë. Die Geraamtespruit is sy sytak.

Roete Luphisispruit → Nsikazi, wesgrens van Krugerwildtuin → Krokodil → Komati → Indiese Oseaan.

Eksterne skakel Google-kaart van die Geraamtespruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke