Die Klein-Hartsrivier is 'n rivier in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit ontspring suidwes van Coligny. Die Klein-Hartsrivier mond uit in die Hartsrivier by Sannieshof en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.

Kategorie:Riviere in Noordwes