Searsia rudatisii is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die KwaZulu-Natal, dit kom van Hela-Hela tot by die Vernon Crookes Natuurreservaat voor. Die plant het reeds die afgelope 80 jaar 70-80% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en drie van die ses subpopulasies word as uitgestorwe beskou. Die oorblywende subpopulasies word bedreig deur indringerplante, bestaansboerdery en bosbou aktiwiteite.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

rudatisii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika