WinSCP is 'n grafiese, oopbron, Secure Shell en File Transfer Protocol-kliënt vir Microsoft Windows. Die ouer SCP-protokol word ook ondersteun. Die hooffunksie van die program is om lêers veilig tussen 'n lokale en 'n eksterne rekenaar te kopieer.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike WinSCP webwerf SourceForge projekbladsy

Kategorie:Rekenaarnetwerke Kategorie:Vrye sagteware