Korentebos (Searsia tomentosa) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap, Wes-Kaap asook Lesotho en Zimbabwe. Dit is ook deel van die fynbos.
Die boom se FSA-nommer is 394.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
tomentosa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe