Die platorandkaree (Searsia transvaalensis) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Eswatini. Dit kom hoofsaaklik vanaf die Soutpansberg, suidwaarts op die Drakensberge-eskarp tot by Barberton en die noorde van KwaZulu-Natal voor.
Die boom se FSA-nommer is 394.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online.
transvaalensis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika