Roer kan verwys na:
Roer van 'n skip. Roer van 'n vliegtuig. Sinoniem vir 'n geweer, of vuurwapen met 'n lang loop. Aksie waardeur iets deurmekaar gemeng word, soos om 'n koppie tee te roer, of roereiers in 'n pan maak. Roer, 'n kookprogram wat op kykNET uitgesaai is.