Gazania lanata is 'n plant wat hoort tot die genus Gazania. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het by Robertson voorgekom waar dit deel van die fynbos was. Die plant word nou as uitgestorwe beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Gazania Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika