Die botterblom (Gazania linearis) is 'n plant wat hoort tot die genus Gazania. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant is ook bekend gestel in Kalifornië, Ethiopië, Italië, Korea, Nieu-Meksiko en Suid-Australië.
Daar is twee subspesies: Gazania linearis var. linearis Gazania linearis var. ovalis (Harv.) Rössler
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Gazania Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika