Priska-Majeje is 'n klein nedersetting noordwes van Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Ga-Selwana en Mahale, en dit lê langs die Groot-Letabarivier aan die pad na ATKV Eiland Spa. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 626 gehad.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo