Majeje is 'n groot township noordwes van Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Namakgale en Lulekani. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 40 225 gehad.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo