duimnael|regs|Die Têt in Perpigna. Die Têt is die grootste rivier in Pyrénées-Orientales, in die suidweste van Frankryk. Die Têt is 115 km lank en het sy oorsprong aan die voet van die Pic Carlit in die Pireneë. Dit kruis die Pyrénées-Orientales département (in Noord-Katalonië) van wes na oos en mond uit in die Middellandse See naby die stad Perpignan.
Dorpe langs die rivier
Mont-Louis Olette Villefranche-de-Conflent Prades Perpignan Ille-sur-Têt
Kategorie:Riviere in Frankryk