Ille-sur-Têt (Katalaans: Illa of Illa de Tet) is 'n kommune in die département Pyrénées-Orientales in Suid-Frankryk. Sy inwoners word Illois genoem.
Aardrykskunde Die kommune is in die Ribéral-streek langs die nasionale roete 116 geleë en word deur die Têtrivier (in die noorde), asook deur sy sytak, die Boulès (in die suide) deurkruis.
Dit is een van die poorte na die Fenouillèdes-streek, in die rigting van Montalba-le-Château of Bélesta. links|duimnael|300x300px|Kaart van Ille-sur-Têt en sy omliggende nedersettings.
Kategorie:Munisipaliteite in Pyrénées-Orientales