Aspalathus longipes is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op die laer hellings van die Riviersonderendberge en Langeberg tussen Genadendal en Garciapas voor. Dit is ook opgemerk by heuwels naby Elim. Die populasie se getalle is stabiel.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

longipes Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika