Kermit Romeo Erasmus (gebore op 8 Julie 1990 in Port Elizabeth), bynaam "Skermo", is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy speel sedert 2013 as voorspeler vir Orlando Pirates, in die Suid-Afrikaanse stad Johannesburg.
Hy het sy loopbaan as jongeling begin by Rangers FC en Park United, voordat hy na Supersport United geskuif het, vir wie hy van 2006 tot 2008 gespeel het. As voorspeler blink hy uit in 2008 tydens die Mercedes-Benz Juniorbeker en word aangewys as die beste speler van die toernooi. Sy uitstekende dribbelwerk, aangee, sy pas en tallose doele by Supersport en verskeie onder-19 en onder-21 nasionale spanne, het van hom 'n gunsteling speler gemaak.
Erasmus het op 18-jarige ouderdom 'n kontrak met die Nederlandse sokkerklub Feyenoord geteken.
Loopbaan as sokkerspeler SeisoenKlubKompetisieKompetisieBekerInternasionaalTotaalWed.DoeleWed.DoeleWed.DoeleWed.Doele2007/08Supersport UnitedPremier Sokkerliga10100-101Klubtotaal10100001012008/09Jong-FeyenoordBeloften Eredivisie2311--2311Klubtotaal2311000023112008/09FeyenoordEredivisie40002060Klubtotaal400020602009/10→ SBV ExcelsiorEerste divisie301110-3111Klubtotaal3011100031112010/11Supersport UnitedPremier Sokkerliga19411202252011/1219510-2052012/131952151267Klubtotaal (2de periode)5714427168172013/14Orlando PiratesPremier Sokkerliga26440003042014/1522842-2610Klubtotaal481282005614Loopbaantotaal173521349118553
Erelys Suid-Afrikaanse sokkerkampioen: 2008 (Supersport United) Uitspeel Promosie Eredivisie: 2010 (SBV Excelsior) Suid-Afrikaanse Beker: 2012 (Supersport United) 2014 (Orlando Pirates)
Verwysings
Eksterne skakels Supersport United webtuiste.
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense