BelgradoBeograd / Београд 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Koördinate  Stigting 279 v.C. (Singidunum) Stadstatus 2de eeu n.C. Oppervlakte:    - Totaal 359,96 vk km  Hoogte bo seevlak 117 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2015) 1 166 763  - Bevolkingsdigtheid 3 241/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Zoran Radojičić Amptelike Webwerf beograd.rs

Belgrado (Serwies: Beograd / Београд, [beǒɡrad], , letterlik: "wit vesting") is die hoofstad en grootste stad van Serwië. Die stad het 'n bevolking van 1 166 763 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 359,96 km². Belgrado is in 279 v.C. deur die Romeine as Singidunum gestig en is aan die monding van die Savarivier in die Donau geleë.

Sien ook Bajrakli-moskee (Belgrado) Novi Beograd Partizan Belgrado Rooi Ster Belgrado

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Hoofstede in Europa